Tas Sisteem
Tas Sisteem
Gepubliseer op 1 Januarie, 2021
Gepubliseer op 1 Januarie, 2021

Ons liggaam het sewe aktiewe sintuie.
- Visie (sien),
- tas (voel),
- ouditief (gehoor),
- olfaktories (reuk),
- smaak,
- propriosepsie (posisie sintuig)
- vestibulêr (beweging sintuig).
Hierdie sintuie werk elkeen op hul eie, maar tog ook baie geïntegreerd saam om sekere vaardighede te ontwikkel. Vandag kyk ons egter na die tas sisteem.
Waarvoor gebruik ons die sisteem?
Watter uitdagings kan kinders ervaar met betrekking tot die tas sisteem?
En hoe kan ons die sisteem van kleins af stimuleer en ontwikkel?

- Ons tas sisteem is ’n baie belangrike komponent in ons beskermingsmeganismes. Ons kan vinnig wegruk wanneer ons aan iets warms of skerps vat voor ons dalk erger seerkry.
- Ons tas sisteem vertel ons baie van objekte en help ons met die manipulering daarvan. Die sisteem speel dus ’n baie belangrike en direkte rol in die ontwikkeling van fyn-motoriese vaardighede.
- Tog dra die tas sisteem ook baie by tot die ontwikkeling van ’n goeie liggaamskema en -beeld. Dit is om ons liggaam goed te kan ken om nuwe dinge te kan aanleer bv. om te kan huppel ens. Dit speel dus ’n groot rol in motoriese beplanning en die aanleer van nuwe motoriese take.
- Ons het ook baie tas reseptore in ons mond en dus speel die sisteem ’n groot rol in ons eetgewoontes en selfs ook spraakontwikkeling (soos ons leer hoe om sekere klanke te vorm in ons mond).
- Ons tas sisteem het ook ’n sterk emosionele komponent. Drukkies, hande vashou of om iemand se rug te vryf dra by tot ons verhoudings met ander mense op ’n emosionele vlak.
Die tas sisteem is ’n baie komplekse sisteem, maar uit die bostaande verduideliking is dit reeds vir ons duidelik waarom die ontwikkeling en stimulering van die sisteem tog so belangrik is.

Watter uitdagings kan verlaagde prosessering in die tas sisteem teweeg bring?

- Laat die kind reeds van kleins af self eet. Eet is een van die wonderlikste tas aktiwiteite en moet in elk geval van kleins af gebeur. Gee die kind van kleins af vinger kosse. Maak sy pap in balletjies met gewone jogurt aan dat baba dit kan optel en self vat en in die mond sit. Stoom groentes in vinger happies
- Stel die kind aan verskillende materiale en teksture bloot. Maak ’n tasmandjie met ’n verskeidenheid van items met betrekking tot teksture by mekaar. Vryf dit oor die kind se lyf, gee geleentheid om daaraan te vat en te voel
- Plaas die kind gereeld in verskillende tasbokse bv. ’n boks vol balle, sponsies, serpe, meel, bone, sand, rou pasta en rys, gaar pasta, jellie ens. Gee geleentheid om die tekstuur oor die hele lyf te ervaar
- Steek items in ’n tasboks weg en moedig die kind aan om dit te soek
- Teken in verskillende teksture
- Bou ’n sensoriese pad en loop oor verkillende teksture
- Vinger verf en kuns aktiwiteite waar die hande vuil word
- Betrek hulle by kosmaak
- Kuns aktiwiteite
- Tuinwerk

Indien ’n kind tas sensitief is is dit baie belangrik om so vroeg as moontlik ’n arbeidsterapeut te gaan sien omdat tas sensitiwiteit baie areas van ontwikkeling kan beïnvloed.

Voel jy as mamma soms onseker oor
Voel jy as mamma soms onseker oor
wat jou kind op watse ouderdom moet kan doen?

Loer jy na ander kinders en wonder
Loer jy na ander kinders en wonder
of jou kind dìt ook al moet kan doen?
of jou kind dìt ook al moet kan doen?
Wil jy graag speletjies speel wat jou kind help ontwikkel

maar jy weet nie wat of hoe nie?
maar jy weet nie wat of hoe nie?
Dan is die Exito Stimulasie Program net vir jou...

Help jou kind om LaG-Lag mylpale te bereik

Exito Stimulasie Program:
Exito Stimulasie Program:
Ontwerp deur Mammas wat Arbeidsterapeute

is vir Mammas wat nie is nie!
is vir Mammas wat nie is nie!

Marianne Kotze
Marianne Kotze
Marianne Kotzé het in 2011 haar kwalifikasie in Arbeidsterapie (B.Arb) aan die Universiteit van Stellebosch ontvang. Sy het toekennings ontvang aan die einde van haar studies vir die beste akademiese prestasie oor die verloop van 4 jaar, die beste bestuur van ‘n gemeenskapdiensprojek en sy was deel van ‘n groep wat die prys ontvang het vir die beste navorsingsstudie in 2011 . Sy gaan doen haar Gemeenskapsdiens jaar in Groblersdal in 2012. In 2013 begin ‘n privaat praktyk tussen Bela Bela, Modimolle en Mokophong tot einde 2015 waarna sy na Groblersdal verhuis het en tans steeds in privaat praktyk is. In 2014 begin sy as mede eienaar Éxito stimulasie program ontwikkel en is steeds betrokke by die verdere ontwikkeling van die projek. Sy het in 2017 haar spesialisasie in Sensoriese Integrasie voltooi en is nou ‘n geregistreerde ASI terapeut by SAISI. Sy is ‘n dinamiese terapeut met ‘n passie om ‘n verskil te maak in kinders se lewens.

Cecile Niewoudt
Cecile Niewoudt
Cecile Nieuwoudt het in 2011 haar kwalifikasie in Arbeidsterapie (B. Arb) aan die Universiteit van Stellenbosch ontvang waar sy ook deel was van ‘n groep wat die prys ontvang het vir die beste navorsingsstudie in 2011.Haar Gemeenskapsdiensjaar was voltooi in Bethelehem, Vrystaat, in 2012 waar sy by verskeie klinieke in die omgewing gewerk het. In 2013 begin sy in privaat praktyk wat hoofsaaklik gefokus is op kinderontwikkeling en werk in Vredendal, Clanwilliam en Citrusdal en het intussen ook uitgebrei na Leipoldtville. Saam met Marianne Kotzé begin skryf en ontwikkel hulle in 2014 die Éxito stimulasie program en is steeds aktief betrokke by verdere uitbereidings van die program. Met die uitbreiding van haar kennis en persoonlike vaardighede is sy doelgerig om ‘n verskil te maak in kinders se kwaliteit van lewe.

Copyright 2019 - Exito Stimulasie Program - Disclaimer - Privacy Policy

Een van ons grootste en bekendste uitdagings rakende die tas sisteem is tas sensitiwiteit. Kinders kan of slegs oor hulle lywe of slegs in hulle monde tas sensitief wees of in beide.
- Wanneer ’n kind veral in sy mond tas sensitief is kry ons ’n kieskeurige eter wat baie moeilik nuwe dinge eet en gewoonlik ’n baie beperkte dieet het. Die teksture van verskillende kossoorte dra by tot die beperkte dieet. Dit het gevolge rakende gesonde eetgewoontes en soms ook spraakontwikkeling.
- Wanneer ’n kind tas sensitief oor sy lyf is hou hulle baie maal nie van kouse en skoene nie, klere se lissies of some kan hulle irriteer. Hulle hou nie van sekere tipe klere nie. Hulle geniet nie kuns aktiwiteite waar hulle hande vuil raak nie. Hulle kan kinders wegstamp in rye omdat hulle nie van die aanraking hou nie. Hulle ervaar dus uitdagings met alledaagse funksionering in ’n omgewing waar dinge aan hulle raak. Vermydende gedrag is dan baie algemeen – om hulself eerder te onttrek uit sekere situasies om tas stimuli te vermy. Tas sensitiwiteit het ook ’n groot effek op ’n kind se emosies, gedrag en aandag. Hulle kan soms emosioneel of aggressief raak weens tas sensasies wat hulle nie kan hanteer nie.
- ’n Kind kan wel ook nie tas sensitief wees nie, maar tog sukkel om sin te maak van tas sensasies en dit kan die ontwikkeling van alle fyn-motoriese en ook grof-motoriese take vir hulle ’n uitdaging maak. Hulle sal sukkel met die manipulering van objekte in hulle hande. Hulle kan sukkel om hulle liggaam in ’n 3D wêreld te handhaaf. Die aanleer en beplanning van nuwe take kan ’n uitdaging wees.

Hoe kan ons n kind se tas sisteem stimuleer?
Tas stimulasie is veral baie, baie belangrik in die vroee kinderontwikkleingsjare

Aktiwiteit idees wat veral op die tas sisteem gekonsentreerd is:

Die tas sisteem gaan oor wat ons voel.
In ons vel en ook binne-in ons mond het ons tas reseptore wat tas stimuli waarneem of verkry. Dit gee ons inligting rakende ons omgewing en objekte in terme van temperatuur, is dit ligte tas of diepdruk, hoe voel die tekstuur – sag, hard, grof, warm, koud, rond, hoekig ens.