Whats App: 083 225 5156 Epos: exito.stim@gmail.com

Wat is Bilaterale Integrasie?

Wat is Bilaterale Integrasie?

Gepubliseer op 20 April, 2019

Gepubliseer op 20 April, 2019

Hoekom kan my kind nie huppel of spring soos sy/haar maats nie?

Waarom sukkel hy/sy om ‘n bal te vang? 

Waarom sukkel hy/sy om ‘n bal te vang? 

Hoekom sukkel hy/sy om met ‘n skêr te knip?

Al die bogenoemde aktiwiteite behels die gebruik van beide die linker-en regterkant van die liggaam om suksesvol te kan wees. Bilaterale integrasie mag die antwoord wees waarna ons op soek is. 

Al die bogenoemde aktiwiteite behels die gebruik van beide die linker-en regterkant van die liggaam om suksesvol te kan wees. Bilaterale integrasie mag die antwoord wees waarna ons op soek is. 

Wat is Bilaterale Integrasie?

Wat is Bilaterale Integrasie?

Bilaterale integrasie verwys na die vermoë van die kind om beide die linker- en regterkant van die liggaam tydens die uitvoering van ‘n aksie of aktiwiteit gekoör-dineerd te gebruik. Dit hou dus verband met die integrasie (samewerking) van die linker- en regterbreinhelftes. Daar is talle studies wat bewys dat kinders met goeie bilaterale integrasie beter presteer op ‘n verskeidenheid van gebiede – van skryf en lees tot sport en wiskunde. 

Om ‘n beter prentjie van bilaterale integrasie te verkry is dit nodig om al die onderafdelings van bilaterale integrasie te bespreek:

1. Bilaterale Simmetriese Beweging 

1. Bilaterale Simmetriese Beweging 

Bilaterale simmetriese beweging van die hele liggaam: Dit is wanneer die liggaam as ‘n eenheid beweeg, soos wanneer hy/sy hasie- of sterspronge doen. 

2. • Bilaterale Simmetriese Funksie

2. • Bilaterale Simmetriese Funksie

Dit behels dat die twee liggaamsdele/ledema-te saamwerk. Bv: by die arms – wanneer hy/sy ‘n bal vang, gooi of bons of ‘n waentjie stoot, moet albei arms saamwerk. Met betrekking tot die bene verwys dit na aktiwiteite soos huppel, fietsry of hopscotch speel; een been kan nie alleen funksioneer nie.

3. Bilaterale afwisselende (alternerende) bewegings

Dit verwys na aktiwiteite soos dans, klim en klouter, marsjeer en swem. 

4. Bilaterale funksies tydens fyn koördinasie

Dit sluit in vleg, knip, spel met klei asook om pennetjies in ‘n pennetjiesbord te plaas. Dit is belangrik om te noem dat die dominante hand soms die werk doen terwyl die nie-dominante hand ‘n meer ondersteunende rol sal speel soos om krale te ryg, te skryf of knope vas te maak. 

5. Middellynkruising 

5. Middellynkruising 

(Hierdie is ‘n baie belangrike onderafdeling)

Jou middellyn verwys na die denkbeeldige lyn wat getrek word van jou neus na jou naeltjie wat dus jou liggaam presies in ‘n linker- en regterkant verdeel. Middellynkrui-sing verwys na die vermoë om hierdie lyn oor te steek, hetsy met jou arm, been of oog soos tydens kruip, oorkruis balgooi, speletjies met ‘n raket, of om uit te reik met die regterhand na ‘n speelding aan die linkerkant. Dit is ‘n noodsaaklike vaardigheid vir lees, skryf, kommunikasie en vir vloeiende lig-gaamsbewegings. 

6. Ritme en tydsberekening 

6. Ritme en tydsberekening 

Ritme en tydsberekening speel ‘n belangrike rol om suksesvol te wees tydens die uitvoering van bogenoemde aktiwiteite. Dink aan ballet, karate en balsport soos netbal, rugby en hokkie. 

Julle kan die volgende aktiwiteite tuis doen vir die stimulering en ontwikkeling van bilaterale integrasie:

1. Klim en Klouter

1. Klim en Klouter

Gee die kind geleentheid om te klim en klouter, om te spring, hardloop, rol en swaai. Indien jy tuis nie ‘n klimraam het nie, neem hom/haar gereeld na ‘n parkie of laat hom/haar toe om op die bed, bank of trampoline te spring (met toesig natuurlik).

2. Vang en gooi ballonne, boontjiesakkies en balle van verskillende groottes. 

3. Gee vir hom/haar groot stukke papier om op te teken of om middeldeur te skeur. 

4. Laat hy/sy met skeerroom op die venster teken, en laat hy/sy dit na die tyd met ‘n nat lap en spuitkannetjie skoonmaak. 

5. Teken met bordkryt blokke of bane sodat hy/sy in, op en oor die blokke/bane kan spring. 

6. Gee vir hom/haar balle om te gooi, vang en skop. Julle kan dit ook in houers probeer gooi of iets daarmee probeer omgooi (soos tydens ten pin bowling)

7. Gee vir hom/haar verskeie leë kartonhouers/-boksies (pap-, tandepaste-, melkkartonnetjie ens.) en gom en laat hy/sy sy/haar eie skeppings maak deur die houers aan mekaar vas te plak. Ander konstruksiespeelgoed sluit Lego’s of Duplo in. 

8. Laat hom/haar met ‘n skêrtjie knip 

8. Laat hom/haar met ‘n skêrtjie knip 

(onthou ‘n linkshandige skêr indien jou kind links is), 

en papier plak en vou en skeur. 

en papier plak en vou en skeur. 

9. Blaas seepborrels en laat hy/sy die borrels bars deur dit met beide hande stukkend te klap. 

10. Plak ‘n langerige stuk lint aan die agterkant van ‘n houtlepel vas. Maak sommer twee, een vir elke hand. Skakel nou musiek aan en laat hy/sy met die linte dans terwyl hy/sy daarmee patrone in die lug maak. 

11. Sit oorkant jou kind en speel interessante handeklapspeletjies terwyl julle rympies opsê.

12. Lê op jul rûe en trap in die lug fiets met jul voete teen mekaar.

13. Sit reg oor mekaar met langbene. Druk met jul voete teen mekaar, hou hande vas en wieg dan vorentoe en agtertoe; wieg ook van kant tot kant en doen ook ‘n roei-aksie

Jou kind gaan dalk ekstra hulp en ondersteuning van ‘n arbeidsterapeut nodig hê wanneer jy die volgende waarnemings maak:

Baba wil nie self sy/haar bottel vashou nie (na ses maande)

​Baba kruip nie

​Baba kruip nie

​Jou kind is lomp of stywerig – bewegings is dus nie vloeiend nie

​Hy/Sy sukkel om skopfiets en later driewiel of fiets te ry

​Hy/Sy hou nie van klim en klouter nie

​Hy/Sy hou nie van klim en klouter nie

​Hy/Sy mag dalk teken- en inkleurtake vermy

​Hy/Sy speel nie graag met konstruksiespeelgoed soos blokkies nie 

​Hy/Sy skuif sy/haar lyf of die papier tydens tekentakies (middellynkruising)

​Jou kind sukkel om hom-/haarself aan te trek

​Hy/Sy toon verwarring van links en regs (Na vyf jaar)

​Hy/Sy sukkel met die uitvoering van klapspeletjies

​Dominansie is nie goed vasgelê tussen 4 en 5 jaar nie

​Ruimtelike probleme is duidelik, bv, soos wanneer ‘n prentjie omgedraai is, kan hy/sy ‘n legkaart nie voltooi nie)

Kontak ons gerus vir meer inligting of wanneer u navrae het

Exito Stimulasie Program: 

Exito Stimulasie Program: 

Ontwerp deur Mammas wat Arbeidsterapeute 

is vir Mammas wat nie is nie!

is vir Mammas wat nie is nie!

Marianne Kotze

Marianne Kotze

Marianne Kotzé het in 2011 haar kwalifikasie in Arbeidsterapie (B.Arb) aan die Universiteit van Stellebosch ontvang. Sy het toekennings ontvang aan die einde van haar studies vir die beste akademiese prestasie oor die verloop van 4 jaar, die beste bestuur van ‘n gemeenskapdiensprojek en sy was deel van ‘n groep wat die prys ontvang het vir die beste navorsingsstudie in 2011 . Sy gaan doen haar Gemeenskapsdiens jaar in Groblersdal in 2012. In 2013 begin ‘n privaat praktyk tussen Bela Bela, Modimolle en Mokophong tot einde 2015 waarna sy na Groblersdal verhuis het en tans steeds in privaat praktyk is. In 2014 begin sy as mede eienaar Éxito stimulasie program ontwikkel en is steeds betrokke by die verdere ontwikkeling van die projek. Sy het in 2017 haar spesialisasie in Sensoriese Integrasie voltooi en is nou ‘n geregistreerde ASI terapeut by SAISI. Sy is ‘n dinamiese terapeut met ‘n passie om ‘n verskil te maak in kinders se lewens.

Cecile Niewoudt

Cecile Niewoudt

Cecile Nieuwoudt het in 2011 haar kwalifikasie in Arbeidsterapie (B. Arb) aan die Universiteit van Stellenbosch ontvang waar sy ook deel was van ‘n groep wat die prys ontvang het vir die beste navorsingsstudie in 2011.Haar Gemeenskapsdiensjaar was voltooi in Bethelehem, Vrystaat, in 2012 waar sy by verskeie klinieke in die omgewing gewerk het. In 2013 begin sy in privaat praktyk wat hoofsaaklik gefokus is op kinderontwikkeling en werk in Vredendal, Clanwilliam en Citrusdal en het intussen ook uitgebrei na Leipoldtville. Saam met Marianne Kotzé begin skryf en ontwikkel hulle in 2014 die Éxito stimulasie program en is steeds aktief betrokke by verdere uitbereidings van die program. Met die uitbreiding van haar kennis en persoonlike vaardighede is sy doelgerig om ‘n verskil te maak in kinders se kwaliteit van lewe.

Copyright 2019 - Exito Stimulasie Program - Disclaimer - Privacy Policy

Powered by ConvertriPowered by Convertri