Die Éxito Stimulasie Program is ‘n stimulasie program vir kinders van 0 tot 6 jaar oud. Dit bestaan uit basiese aktiwiteite, een per week, wat jou kind se normale ontwikkeling in terme van grof, fyn, perseptuele en sensoriese vaardighede sal ondersteun en bevorder. Een keer 'n maand ontvang jy 'n epos met al die aktiwiteite vir die betrokke maand, gebasseer op jou kind se ouderdom bv. 2jr 4mnde oud. Die aktiwiteite word BAIE goed verduidelik met ondersteunende prentjies sodat jy as ouer presies weet wat om te doen. Elke aktiwiteit het ook 'n lys van benodigdhede by sodat jy weet wat jy bymekaar moet kry voordat julle wegspring.